Die geloofs- en lewensreis is nie iets wat ons veronderstel is om op ons eie aan te pak nie. Ons het mekaar nodig. Hiervoor help kleingroepe baie.
Kontak die kerkkantoor of leraar as jy belangstel om deel te raak van ‘n kleingroep
We are not supposed to travel alone on our faith- and life's journey. We need each other. Small groups help with this.
Contact the office or minister if you are interested in joining a small group.