| Ons verwelkom jonk en oud, enkellopend, getroud, geskei, weduwee, wewenaar, gay, ryk, arm, Afrikaanses, Engelse, skreeuende babas, woelige toddlers, moeilike tieners, twyfelaars, liberales, fundamentaliste, soekers, die wat mooi sing en die wat vals sing, die wat lanklaas in die kerk was en die wat nie hou van kerk nie... en VIR JOU. By ons gemeente is elkeen iemand! |
|
|
|
We welcome young and old, single, married, divorced, widow, widower, gay, rich, poor, Afrikaans, English, crying babies, restless toddlers, difficult teenagers, doubters, liberals, fundamentalists, seekers, those that can sing and those who can't, those that who haven't been to church in a while and those who don't like church... AND YOU. In our congregation everyone is someone! |
| |
|
2026 tema: Nie net liefde nie, maar genade / Not only love, but grace.
|
| Ons wil nie net ‘n gemeente wees waar ons alle mense liefhet nie. Ons wil ook genadig met mekaar wees. Genade skep die omgewing waar ons mekaar aanvaar, vergewe en liefhet. |